top of page

VENUE

Volksrust

Battlefields Lodge

R23, Volksrust, 2470

AKKOMMODASIE

Vanaf R800 per nag
Vir almal wat wil oorslaap die aand, is daar verblyf beskikbaar by die venue by Volksrust Battlefield Lodge.

Volksrust Battlefield Lodge se kamers is binne stapafstand van die onthaal, en die perfekte plek om te ontspan voor die groot “ja-woord”. Elke kamer is toegerus met waaiers, verwarmers, tee en koffiemaakgeriewe om ’n gerieflike verblyf te verseker.

 

Boek Nou

Ander Opsies

Volksrust Battlefield Guesthouse, Gecko’s Guesthouse, Mountain View Lodge Volksrust, Smalkloof Guest House, Bridle Guest Farm

Volksrust

Ander Opsies

Wakkerstroom Hotel, DeKotzenhof, Forellenhof Guest Farm, Wetlands Game Lodge, The Train, Meadow View Guesthouse, Wetlands Country house and sheds, Weavers Nest

Wakkerstroom
Akkom
DSC_0147.jpg

Vir enige vrae rondom die troue asseblief kontak vir Ina, Liana of René:
 

Ina 

Liana 

René 

© 2026. Ontwerp deur Suzanne's Wedding Stationery.

  • Facebook
  • Instagram
bottom of page